Kontak my

Juffrou Marelize Swanepoel

Hoe eet jy die Afrikaanse olifant? 

Opleidingsessies en mentorskapgeleenthede is beskikbaar.  

Stuur 'n e-pos aan juffroumarelize@swanies.co.za vir meer inligting.

Stuur gerus 'n boodskap as jy enige vrae, versoeke of kommentaar het.  Baie dankie vir julle ondersteuning. 

Ek sien daarna uit om van jou te hoor.

Naam  
Van  
E-pos  
Kontaknommer  
Boodskap  

 Meer oor Juffrou Marelize

Prestasies:  

2018

ATKV Skitter-in-Afrikaans opleidingsessie in Middelburg (Mpumalanga):  Kreatiewe opstelle - Beplanningsmodelle en metodiek en Poësie

metodiek.

2017

ATKV Skitter-in-Afrikaans opleidingsessie by Leeuwenhof Akademie (Gauteng):  Kreatiewe opstelle - Beplanningsmodelle en metodiek.

ATKV Skitter-in-Afrikaans opleidingsessie by Noordwes Universiteit - Potchefstroom Kampus (Noordwes):  Kreatiewe opstelle - Beplanningsmodelle en metodiek.

ATKV Skitter-in-Afrikaans opleidingsessie in Bloemfontein (Vrystaat):  Kreatiewe opstelle - Beplanningsmodelle en metodiek.

Mede-aanbieder van die UJ/ATKV-Meertaligheidsweek by UJ Soweto-kampus.

2016   

Artikel gepubliseer in Oktoberuitgawe van “Klasgids vir Afrikaansonderwysers” getiteld “Die opstel van ‘n eksamenvraestel volgens Barrett se denkvlakke”

Aangewys as Ambassadeur vir Afrikaans deur Afrikaans.com

Meervoude tablettoepassing vrygestel op iGenApps:  http://1477521.igenapps.com/vokaalhuisies#index

Webwerf met gratis hulpmiddels vir Afrikaans (HT en EAT) vrygestel:  www.swanies.co.za

Openbare FB-profiel om mede-onderwysers te ondersteun: www.facebook.com/JuffrouMarelizeSwanepoel/

Drie Radikale redenaarsspanne dring deur tot die Nasionale finaal wat in Oktober plaasvind.

2015   

Radikale redenaarsspan dring deur tot die Nasionale finaal.  Span eindig algeheel in die sewende plek.

2014   

Betrokke by choreografie van graad 6-groep van die skoolaanbieding: Mary Poppins.

Artikel gepubliseer in Oktoberuitgawe van “Klasgids vir Afrikaansonderwysers” getiteld “Elektroniese mondelinge maak jou werk makliker”.

2013   

Rubriekskrywer vir aanlyn onderwyserblad, Kopskuif-onnies, vir Huisgenoot. 

“Parent Empower Child” 5 weke kursus aangebied aan my leerders se ouers.  Die doel was om my ouers te bemagtig om hul kinders te help

met hul huiswerk.

2012   

Artikel gepubliseer in Oktoberuitgawe van “Klasgids vir Afrikaansonderwysers” getiteld “Nostalgie:  om Afrikaans in Afrikaans aan te bied”.

2011   

Ontwerp KORTAFrikaans CD-reeks:  Afrikaans EAT Graad 12-sillabus omgesit na Powerpoint-skyfies.  Die CD-reeks dek die Afrikaans EAT poësie, kortverhale en taalkunde leerplan.

2010  

Artikel gepubliseer in die “Klasgids vir Afrikaansonderwysers” oor die onderwerp wat ek by die Lenteseminaar bespreek het in 2010.

Choreografeer en rig Bastion Idols dansgroep af.

2009   

Verantwoordelikheid geneem vir revue-dansgroep en drie liedjies persoonlik gechoreografeer.

Werkswinkels bygewoon:

2014    NAPTOSA Professionele ontwikkelingsprogram: 

·                Classroom Discipline

·                Teachers Rights and Responsibilities Conference

2013    Lenteseminaar te Universiteit van Pretoria.

             SAOU-werkswinkel: "Integrering van leer- en ondersteuningsmateriaal in Afrikaans Huistaal"

             ATKV-Redenaarsbeoordelingskursus.  Beoordelingsverwysingsnommer:  DP-13-03-02-21.

2010    Lenteseminaar te Universiteit van Pretoria. 

2009    Lenteseminaar te Universiteit van Pretoria. 

Werkswinkels aangebied: 

2017    ATKV- Gauteng Skitter in Afrikaans opleidingsessie by Leeuwenhof Akademie:  Kreatiewe skryfproses (Maart 2017)

2016   ATKV-Skitter in Afrikaans opleidingsessie by Hoërskool Ermelo:  Poësie en Skryfproses

            Medeaanbieder van die UJ/ATKV-Meertaligheidsweek saam met dr. Donovan Lawrence.

            Uitgenooide spreker by Redhill Prep School:  Afrikaans metodiek: STOMPI.

            Uitgenooide spreker by Hoërskool Pearson (Port Elizabeth) se Afrikaanswerkswinkel.

            Aanbieder by Hoërskool Roodepoort se Morele Herbewapening by die graad 8’s.

2015   Lenteseminaar te Universiteit van Pretoria.  OnderwerpSintaksis: Graad 10-12.       

2014   Personeelontwikkelingsessie by Bryanston Primary School: 

            Raising boys and how to use this parent guide to reach the boys in your classroom.

2012   Afrikaans EAT Letterkundewerkswinkel aangebied aan graad 12-leerders by Sandown High.

2010   Lenteseminaar te Universiteit van Pretoria: 

            OnderwerpPowerpoint en die internet is jou vriend in die klaskamer.

            Letterkundewerkswinkel aangebied vir Afrikaansonderwysers by Hoërskool Bastion.

2007   Afrikaanse Taalkunde:  Kortpaaie werkswinkel aangebied by Florida Park High School.