Literêr

Juffrou Marelize Swanepoel

Hoe eet jy die Afrikaanse olifant? 

Volrym en Halfrym - Vouboekie
Vouboekies maak die leer van konsepte soveel makliker. Hierdie boekie bevat halfrym en volrym.
Volrym en Halfrym.pdf (397.1KB)

PPT-aanbieding van die gedig "Kabouterliefde"
Ontleding is gedoen deur verkeie bronne te raadpleeg. Die hulpbron is spesifiek vir EAT-leerders. Hierdie gedig was 'n voorgeskrewe gedig in 2010vir graad 12's. Tans kom hierdie gedig ook voor in Sprak of sprook wat 'n voorgeskrewe boek is vir EAT graad 10 en 11 letterkunde
gallery/bouter 5 kabouterliefde.pptx

gallery/kabouterliefde visuele voorstelling.pdf

PPT-aanbieding van die gedig "Die hanswors"
Ontleding is gedoen deur verskeie bronne te raadpleeg. Die hulpbron is spesifiek vir EAT-leerders bedoel.
gallery/die hanswors 2018.ppt

Poësie - wenke en idees
Pdf-weergawe van prezi
gallery/poësie - wenke en idees.pdf

Stylfigure - Vouboekie
Vouboekies maak die leer van konsepte soveel makliker. Hierdie boekie bevat 12 stylfigure.
Stylfigure.pdf (236.75KB)

Beeldspraak - Vouboekie
Vouboekies maak die leer van konsepte soveel makliker. Hierdie boekie bevat personifikasie, metafore en vergelykings.
Beeldspraak.pdf (363.84KB)

Kinderspeletjies
Graad 8 EAT gedig

gallery/kinderspeletjies - graad 8 eat gedig.pdf

Poëtiese begrippe ppt
Basiese gids met verduidelikings om poësie te help verduidelik. Ek het ook flitskaarte opgestel wat leerders aan die begin van graad 7 kan kry en as verwysing en leerkaarte kan gebruik. (Ek moet dit net opspoor.)
gallery/poëtiese begrippe.pptx

Die wêreld het so klein geword
Graad 8 EAT gedigontleding op Powerpoint.
gallery/die wêreld het so klein geword.pptx

PPT-aanbieding van die gedig "Kontak"

Ontleding is gedoen deur verkeie bronne te raadpleeg. Die hulpbron is spesifiek vir EAT-leerders. Hierdie gedig was 'n voorgeskrewe gedig in 2010, maar kom ook voor in die Afrikaans sonder grense Graad 8 handboek.

gallery/kontak2.pptx

Poëtiese begrippe klastoets

Gedigte begrippe klastoets.docx (96.94KB)

Pryslied vir Suid-Afrika - gedig
Pdf-weergawe van prezi

gallery/pryslied vir suid-afrika - fanie viljoen gedigontleding.pdf

Die lokvink
Die lokvink.pptx (166.74MB)