Prezi pdf's

Juffrou Marelize Swanepoel

Hoe eet jy die Afrikaanse olifant? 

Hier is 'n eerste!  Die wonderlike prezi's wat ek as pdf's vir julle geplaas het, kan julle nou via my webblad toegang verkry.  Die zoom-funksie sal nou vir jou wys hoekom prezi eintlik maar Powerpoint-op-steroids is.

Die domain waar my webwerf gehost word, het intussen hulle program opgedateer en laat nie meer toe dat ek die .exe-files van Prezi kan upload nie.  Die skakels hieronder sal julle na die Prezi-webblad toe neem.  Julle kan ongelukkig nie meer die file download wat jy sonder die internet kan access nie.  Ek het steeds die Prezi-files wat mens sonder 'n internetkonneksie kan besigtig en gebruik.  As julle daarom nou die offline-weergawes wil hê, gaan julle dit by moet aankoop sodat ek dit via slakkepos vir julle kan aanstuur. 

gallery/cm4all.com.widgets.DownloadWidget-mime_unknown

Fases van die skryfproses
'n Verwerking van 'n ou artikel wat in die 80's in die Klasgids verskyn het.
https://prezi.com/oofjanxrlrx_/?utm_campaign=share&utm_medium=copy&rc=ex0share

gallery/cm4all.com.widgets.DownloadWidget-mime_unknown

Is-sv1tompv2-regtig-so-belangrik?
Die toepassing en verduidelik van STOMP word breedvoerig behandel.
https://prezi.com/o11_lmg7dqsl/?utm_campaign=share&utm_medium=copy&rc=ex0share

kreatiewe-skryfwerk-beplanningsmodelle

gallery/cm4all.com.widgets.DownloadWidget-mime_unknown

Die skryfproses word vanaf beplanning, eerste poging en finaal behandel. Die beplanningsmodel is veral belangrik in hierdie prezi.
https://prezi.com/lv_etfxe_oqr/?utm_campaign=share&utm_medium=copy&rc=ex0share

gallery/cm4all.com.widgets.DownloadWidget-mime_unknown

Gedig: Die nuwe kind
Hierdie prezi is 'n geintegreerde ontleding van die betrokke gedig. Die bronne wat geraadpleeg is, is slegs gedoen om die akkuraatheid van die inhoud na te gaan.

gallery/cm4all.com.widgets.DownloadWidget-mime_unknown

Oppie Cape Flats
'n Indiepte bespreking en ontleding van die betrokke gedig.

gallery/cm4all.com.widgets.DownloadWidget-mime_unknown

Poësie - wenke en idees
Hierdie prezi is vol metodiek om jou gedigte beter te verstaan tydens ontleding. Daar is beter maniere.
https://prezi.com/pxr6nppyjgjy/?utm_campaign=share&utm_medium=copy&rc=ex0share

Palimpses gedig

gallery/cm4all.com.widgets.DownloadWidget-mime_unknown

Hierdie prezi is 'n geintegreerde ontleding van die betrokke gedig. Die bronne wat geraadpleeg is, is slegs gedoen die akkuraatheid van die inhoud na te gaan.

gallery/cm4all.com.widgets.DownloadWidget-mime_unknown

Trappe van vergelyking
Hierdie prezi bevat die basiese reëls vir trappe van vergelyking. DIe lekker gedeelte is dat dit sterk fokus op metodiek.

Kreatiewe skryfwerk:  Formate en beplanningsmodelle

Indiepte bespreking van die beplanningsfase, fokus ook op die verhalende - en beskrywende opstel.

https://prezi.com/7ghy611t5-p-/?utm_campaign=share&utm_medium=copy&rc=ex0share