Skryf

Juffrou Marelize Swanepoel

Hoe eet jy die Afrikaanse olifant? 

Skryf - Wenke en assesserings

Afrikaans HT - 50 punt opstelrubriek
Rol die rubrieke vooraf af en kram aan die lyntjiespapier

gallery/cm4all.com.widgets.DownloadWidget-mime_pdf

vas van die leerders. Dit spaar jou aansienlik meer tyd wanneer dit by die merkproses kom.
HT 50 punt eksamenrubriek.pdf (80.44KB)

gallery/cm4all.com.widgets.DownloadWidget-mime_pdf

Hoe om formele skryfopdragte aan te pak
100 Ideas for Secondary Teachers beland op my boekrak in 2014. Idea 29 het die konsep van F.A.I.L. (First Attempt In Learning) aan my geleer. Hierdie konsep het my anders laat dink oor die skryfproses. Ek deel graag die metode wat ek saamgestel het en met sukses gebruik.
gallery/fail skryfproses.pdf

gallery/cm4all.com.widgets.DownloadWidget-mime_pdf

Formele assessering - Dialoog
Kombineer 'n koerantberig met 'n dialoog. Laat leerders die inhoud in 'n dialoog bespreek.
Formele assessering - Dialoog graad 8 EAT kwartaal 1.pdf (375.75KB)

gallery/cm4all.com.widgets.DownloadWidget-mime_pdf

Engelse uiteensetting van die skryfrubrieke vir EAT
Hoe kan ons van ons leerders verwag om vir ons te gee wat ons wil hê as hulle nie eens verstaan hoe ons merk nie?
gallery/opstel en transaksionele teks rubrieke uiteengesit vir eat leerders.pdf

Klasopdrag

gallery/cm4all.com.widgets.DownloadWidget-mime_pdf

Formele assessering - Verhalende opstel HT
Raamwerk om vir leerders te leer hoe om idiomatiese en beskrywende taalgebruik toe te pas in 'n opstel
Formele assessering - Verhalende

gallery/cm4all.com.widgets.DownloadWidget-mime_pdf

Formele assessering - Verhalende opstel
Raamwerk om leerders te leer uit watter elemente 'n verhalende opstel bestaan.
Formele assessering - Verhalende

Skryforientering ppt
Hierdie dokument is al 'n paar jaar oud en nuwe idees het al intussen

gallery/cm4all.com.widgets.DownloadWidget-mime_unknown

hul opwagting gemaak. Hierdie inligting is steeds relevant.

gallery/cm4all.com.widgets.DownloadWidget-mime_unknown

Skryf 'n gedig taak
Formele assessering - Skryf n gedig.docx (94.32KB)

Afrikaans HT - 25 punt opstelrubriek
Rol die rubrieke vooraf af en kram aan die lyntjiespapier

gallery/cm4all.com.widgets.DownloadWidget-mime_pdf

vas van die leerders. Dit spaar jou aansienlik meer tyd wanneer dit by die merkproses kom.
HT 25 punt eksamenrubriek.pdf (48.61KB)

gallery/cm4all.com.widgets.DownloadWidget-mime_pdf

EAT Skryfstuk - Geintegreerde opdrag
Ouers skryf vir leerders 'n storie uit hul kinderdae in Engels. Leerders moet die storie nou vertaal en herskryf in die indirekte rede. Verhaal word dan aangebied as 'n mondeling.
Anekdotiese storie en mondeling.pd (157.23KB)

gallery/cm4all.com.widgets.DownloadWidget-mime_pdf

Alien-Beplanningshand
Hierdie metode help nie net met beplanning nie, dit is dan ook die formaat van 'n vyf-paragraaf opstel.
Beplanningshand.pdf (91.98KB)

Verhalende opstel

gallery/cm4all.com.widgets.DownloadWidget-mime_unknown

Skryf 'n spookstorie
Formele assessering - Skryf n spookstorie.docx (534.83KB)