Juffrou Marelize Swanepoel

Hoe eet jy die Afrikaanse olifant?

https://afrikaans.com/leerhulp/

Hier is 'n eerste!!  Die wonderlike prezi's wat ek as pdf's vir julle geplaas het, kan julle nou aftrek. 

Die zoom-funksie sal nou vir jou wys hoekom prezi eintlik Powerpoint-op-steroids is.

Klik op die foto om die dokument af te laai.

Fases van die skryfproses
'n Verwerking van 'n ou artikel wat in die 80's in die Klasgids verskyn het.

Is-sv1tompv2-regtig-so-belangrik?
Die toepassing en verduidelik van STOMP word breedvoerig behandel.

Kreatiewe Skryfwerk

Die skryfproses word vanaf beplanning, eerste poging en finaal behandel. 

Gedig: Die nuwe kind
'n Geintegreerde ontleding van die gedig. 

Oppie Cape Flats
'n Indiepte bespreking en ontleding van die betrokke gedig.

Gedig: Pryslied vir Suid-Afrika
'n Geintegreerde ontleding van die gedig.

Gedig: Palimpses

Hierdie prezi is 'n geintegreerde ontleding van die betrokke gedig.

Trappe van vergelyking
Hierdie prezi bevat die basiese reëls vir trappe van vergelyking. DIe lekker gedeelte is dat dit sterk fokus op metodiek.

gallery/fases van die skryfproses
gallery/is stompi regtig so belangrik
gallery/kreatiewe skryf
gallery/trappe van vergelyking
gallery/die nuwe kind
gallery/palimpses
gallery/oppie cape flats
gallery/pryslied

Afrikaans sonder Grense graad 8

Lesreeks 1 is saamgestel op 'n prezi. Ek gebruik dit tans in my klaskamer. Daar is verwysings na Google forms en ook spesifieke ppts wat gebruik moet word.

gallery/lesreeks 1

Afrikaans sonder Grense graad 8

Lesreeks 2 is saamgestel op 'n prezi. Daar is verwysings na Google forms en ook spesifieke ppts wat gebruik moet word.

gallery/lesreeks 2
gallery/966919868_orig